Cloud Core Router van Mikrotik

Nuwe generasie cloud core routers van Mikrotik virtual multi router funksie support, bv. multiple “virtual router” met eie ARP en routing table. Soos van partitioning as ek dit so kan stel.

bedoel jy metarouter? Ek dink dit is nie in CCR noe maar hulle het get se dat hulle werk op dit so miskien een dag on sal dit he

Ek is nie seker wat jy wil doen nie, maar jy kan seker VRF gebruik. Nie 'n virtual router nie, maar wel 'n virtual routing instance. Dis deel van die base software, deel van alle Mikrotik.

Hello,

metarouter feature is not yet available on CCR model. It will be implemented a some point in near future.

Mikrotik replyed with this.

Thanks

Any update on this?